CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9

R260.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781776354450
UPC:
9781776354450
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9

Authors: Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen

Format: Paperback

Recommended for ages 6+

 

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings.

Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.

 

About the Authors

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.Kathie Viljoen is ’n ervare onderwyser met 18 jaar ondervinding in Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal, graad 7-12.

Sy was medeskrywer van boeke soos Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 sowel as verskeie studiegidse en taalhandboeke. Sy bied ook gereeld webinare aan oor haar gunstelingonderwerpe: Visuele tekste en grafiese romans.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
09/02/2023
Language:
Afrikaans
Pages:
192
Dimensions:
280 × 210 × 14 mm
Weight:
0.3 kg