Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids

R339.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415423318
UPC:
9781415423318
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids

Format: Physical Hardcopy

Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van leerinhoude behels.

Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik.

Features:

  • Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring.

  • ‘n Moontlike werkskedule is ingesluit.

  • Elke onderwerp begin met ‘n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.

  • Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.

  • Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te en hoe om te onderrig deur ‘steiers’ (‘scaffolding’).

  • Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.

  • ‘n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids
Format:
Physical Hardcopy