Product Description
Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Klankprogram is ontwikkel om jou met die klanke komponent van die Afrikaans Huistaal Geletterdheidsreeks volgens die NKABV te help. Die Onderwysersgids bied die nodige leiding om vaardighede te ontwikkel en die werkboeke bied aan leerders die geleentheid om kennis wat mondelings oorgedra is, te versterk.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.