Product Description
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Klankeprogram Werkboek
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Klankeprogram is ontwikkel om jou te help met die aanleer van die klanke-komponent en volg die voorgestelde riglyne van die Huistaal NKABV (CAPS). Die aktiwiteite in die Leerderboeke gee leerders die geleentheid om dít wat hulle mondelings geleer het, te oefen.
Die Onderwysersgids bevat al die nodige leiding vir die onderrig van ’n ’n stap-vir-stap benadering by die aanleer van ’n klankeprogram – insluitend talle praktiese wenke, voorbeelde van aktiwiteite en take, nuttige woordelyste, hoëfrekwensiewoorde en ondersteuning aan leerders met leerversperrings.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.