Product Description
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin
Format: Physical Hardcopy
“Lus vir ’n roomys?” vra Marchant. Gaan hy dit nooit vergeet nie? Spot hy alweer met my? “Nee, dankie! Dis nie snaaks nie, hoor!” Lize verstaan nie hoekom moet sy altyd so ongemaklik voel wanneer Marchant naby is nie. En sy pêl noem haar die Roomyskoningin! Asof daar nou ys deur haar are vloei!
Gmf!
En dan is daar nog die Mej Hoogland-kompetisie, die poësiekompetisie en haar pa wat moontlik sy werk kan verloor… Gaan haar ys smelt en haar drome waar word? Wanneer sy saam met haar vriende die alledaagse probleme van ’n tiener trotseer en ook nog binne haarself ’n stryd voer oor haar ouers, gebeur daar stadig maar seker iets baie mooi in haar lewe…
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.