Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek

R244.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415421109
UPC:
9781415421109
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

In enige vak wat jy op skool neem, is daar altyd die geleentheid om jou kennis uit te brei en jou vaardighede te verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou kommunikasievaardighede in jou huistaal te verbeter. Dit sal jou ook in staat stel om jou uit te druk presies soos jy wil, om nog mense te ontmoet en om nuwe geleenthede vir jouself te skep.

Jy oorweeg dalk ’n opwindende beroep as ’n nuusleser, skrywer of musikant – waarvan almal ’n goeie taalbeheersing vereis. Selfs as jy nie hierdie beroepe oorweeg nie, sal jy steeds vind dat die bemeestering van jou moedertaal jou geweldig baie sal help in enige beroep wat jy kies. Wees gereed vir ’n splinternuwe avontuur.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy