Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek

R319.90
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781415439593
UPC:
9781415439593
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek

Format: Physical Hardcopy

Graad 12 is om baie redes ‘n groot jaar, waarvan van die belangrikste redes is dat jy binnekort die wêreld van werk of verdere studies sal betree. Dit sal jou geweldig help in al jou ondernemings indien jy jou Huistaal bemeester. Dit sal vir jou moontlik wees om deeglik deel te neem aan debatte en dit te verstaan. Dit sal vir jou moontlik wees om jou gedagtes en idees behoorlik te kommunikeer. Dit sal vir jou moontlik wees om te netwerk en geleenthede vir jouself te skep, en sodoende jouself in die werkersmark te bemagtig.

Dit is ook belangrik om te onthou dat ‘n groot deel van wat Suid-Afrika so ‘n unieke en spesiale land maak, die feit is dat daar verskeie verskillende tale en kulture teenwoordig is – almal van gelyke belang, en dit onderskei ons as ‘n nasie. Jou vermoë om jouself uit te druk maak van jou ‘n ambassadeur van jou eie taal en kultuur en hierdie boek bevat alles wat jy benodig om jou te help om jou vaardighede in al die nodige dissiplines te verbeter. Daar is ‘n groot wêreld daar buite. Laat jou stem uitstaan.

Features:

  • Volkleur, A4 grootte handboek.

  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.

  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.

  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.

  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.

  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.

  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.

  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.

  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Via Afrika Publishers
Publisher Title:
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek
Format:
Physical Hardcopy