CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Verhale van hoop

R300.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639606002
UPC:
9780639606002
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Verhale van hoop

Só help jy jou geliefde en jouself

Author: Pieter van Zyl

Format: Paperback

 

Kintsugi is die Japannese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in ’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Dit is spesiaal om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop — ’n pad wat verby verrukking en verskrikking kronkel. Die mense na aan iemand met ’n psigiese siekte voel alleen en dikwels verlate. In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul harte oop ter bemoediging en om insigte te deel. Psigiaters en sielkundiges gee praktiese raad oor wat om te doen, veral as ’n situasie ondraaglik of gevaarlik raak. Selfdood het dikwels ’n lang aanloop en daar kan ingegryp word. In Suid-Afrika ly een uit ses mense aan depressie, angs en middelafhanklikheid en tot ses miljoen aan post-traumatiese stres. Agt duisend mense per jaar staan hul lewens aan selfdood af. Die Covid-epidemie dryf dit verder op die spits. Die feit dat net een in ses mense met ’n psigiese siekte behandeling kry, wys hoe belangrik ondersteuning deur geliefdes is. Lees hier vir advies. Daar is hoop.

 

About the Author

Pieter van Zyl was born near the Moot in Pretoria, from where Gert van Rooyen and Joey Haarhoff pursued their victims. He has worked as a journalist for Beeld, Die Burger and Huisgenoot, and is the recipient of numerous media awards, including the Vodacom Journalist of the Year Category Winner (2009), Journalist of the Year at Media24 Magazines (2010), and a Sanlam award for Exceptional Financial Journalist: Best Newcomer (2011).

He is also the recipient of four ATKV Mediaveertjies.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
05/05/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
209
Dimensions:
235 × 150 × 16 mm
Weight:
0.3 kg