Product Description
The Answer Series Graad 8 Wiskunde 2-in-1 KABV Studiegids
Authors: Anne Eadie, Gretel Lampe, Tracy Howie
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 8 Wiskunde 2-in-1 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids neem jou deur die grondbeginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde, en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag sal jou logika en wiskundige redenasievermoë aansienlik versterk word.
Features:
-
Stap-vir-stap, sistematiese benadering
-
Omvattende OPLOSSINGS, verduidelikings en adviesboksies
-
EKSAMENVRAESTELLE met GEDETAILLEERDE MEMO’S – om die teorie en die praktyk bymekaar te bring en konsepte in ‘n eksamenformaat te versterk.
Contents:
-
Onderwerpgebaseerde, gegradeerde vrae en volledige antwoorde om ‘n stap-vir-stap, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
-
Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
Hierdie Graad 8 Toets- & Eksamenvoorbereiding Studiegids sal tot die uiterste voordeel van alle leerders op alle vlakke wees en verseker ‘n stewige grondslag in wiskunde, regdeur tot by verdere verryking. Dit bevat alles wat nodig is vir die bou van ‘n sterk basis vir toekomstige wiskundige ontwikkeling en selfvertroue.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.