Product Description
The Answer Series Graad 11 Wiskunde 3-in-1 KABV Studiegids
Authors: Anne Eadie, Gretel Lampe
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 11 Wiskunde 3-in-1 Klasteks en Studiegids neem jou stap-vir-stap deur die KABV-kurrikulum. Dit help jou om noodsaaklike konsepte van vorige grade te hersien, voordat van jou verwag word om nuwe werk met behulp van notas en noukeurig uitgesoekte gegradeerde vrae en oefeninge, aan te pak.
Features:
-
Omvattende, verduidelikende NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE vir elke onderwerp
-
Gegradeerde OEFENINGE om logika te verbeter en tegniek te ontwikkel
-
Gedetailleerde ANTWOORDE vir alle oefeninge
-
‘n EKSAMEN met ANTWOORDE, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding
Hierdie studiegids sal ongetwyfeld vir elke leerder wat vir hul Graad 11 en 12 Wiskunde-eksamens voorberei, ‘n stewige grondslag bied, wat beslis toekomsdeure sal oopmaak!.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.