Product Description
The Answer Series Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 KABV Studiegids
Authors: Maralyn Burger, Elmarie Augustyn, Anneke du Plessis
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 12 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids is ‘n betroubare, maklik-om-te-volg studiehulpmiddel vir elke leerder wat hierdie vak neem. Dit bevat deeglik nagevorste notas, duidelike illustrasies, studiewenke, oefeninge en eksamenvraestelle.
Die kolpuntnotas, relevante diagramme en logiese uitleg dra by tot begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud.
Features:
-
Omvattende NOTAS en WENKE per onderwerp
-
VRAE en ANTWOORDE per onderwerp
-
EKSAMENVRAESTEL en -MEMO
Hierdie studiegids bied alles wat van die leerder vereis word om in Graad 12 Verbruikerstudies uit te blink.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.