Product Description
The Answer Series Graad 12 Ekonomie 3-in-1 KABV Studiegids
Author: Nazlie Mohamed
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 12 Ekonomie 3-in-1 Klasteks & Studiegids is in lyn met die KABV-kurrikulum en -eksamenriglyne geskryf. Dit maak van gedetailleerde verduidelikings gebruik om die begrip van kernkonsepte te bevorder.
Die onderwerpgebaseerde vrae en konsolideringstoetse is opgestel om dié vaardighede wat nodig is om eksamensukses te behaal, te ontwikkel en verfyn.
Features:
-
Omvattende NOTAS per onderwerp
-
Oorspronklike BRONMATERIAAL wat met sorg gekies is
-
‘n STAP-VIR-STAP-GIDS oor die teken en verduideliking van GRAFIEKE
-
BONDIGE, VISUELE OPSOMMINGS van GRAFIEKE aan die einde van elke onderwerp
-
VRAE per onderwerp en per module
-
Gedetailleerde ANTWOORDE
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.