Product Description
The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 1 KABV Studiegids
Authors: Liesl Sterrenberg, Helena Fouché, Grace Elliott, Mariechen Vermeulen
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Klasteks & Studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 boeke wat die inhoudbelaaide KABV-kurrikulum omvattend dek. Dit bevat alle Vraestel 1-onderwerpe en het reeds bewys dat dit ‘n uiters effektiewe hulpmiddel is vir onafhanklike leer en om eksamensukses te verseker.
Features:
-
Geïllustreerde VAARDIGHEDE-afdeling met die wetenskaplike metode, uitgewerkte voorbeelde en voorstelling van data
-
Omvattende, leerdervriendelike NOTAS met wenke
-
Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde VRAE en gedetailleerde ANTWOORDE
-
‘Snelvuur’-vrae vir TERMINOLOGIE en sleutelkonsepte
-
Duidelike DIAGRAMME, met byskrifte
-
Geïllustreerde OPSOMMINGS om notas aan te vul
Hierdie boek is ‘n kragtige pakket vir die Graad 12-leerder en verseker deeglike dekking van die Vraestel 1-onderwerpe.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.