Product Description
The Answer Series Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV Studiegids
Author: Retha Louw
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 Studiegids sluit alle Graad 12-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling fokus op ‘n wye reeks noukeurig uitgesoekte vrae met antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is.
Die tweede afdeling bevat KABV- en IEB-eksamenvraestelle, wat deeglike eksamenvoorbereiding bied vir leerders op pad na hul matriek-eindeksamen.
Features:
-
Noukeurig uitgesoekte VRAE en GEDETAILLEERDE ANTWOORDE per onderwerp
-
10 EKSAMENVRAESTELLE en MEMO’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is regdeur die jaar ‘n uiters waardevolle hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud, terwyl dit optimum, deeglike toets- en eksamenvoorbereiding verseker.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.