Product Description
The Answer Series Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3-in-1 KABV Studiegids
Author: Ilse Zietsman
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal 3-in-1 Klasteks & Studiegids neem jou stapsgewys deur die vier hoofvaardighede vir Afrikaans EAT – Luister & Praat; Lees & Kyk; Skryf & Aanbied; Taalstrukture & -konvensies. Interessante, aktuele en inspirerende voorbeeldtekste word deurgaans voorsien om meer spesifieke vaardighede te ontwikkel.
Features:
-
Stapsgewyse, HANTEERBARE BENADERING
-
Breedvoerige NOTAS oor elk van die 4 vaardighede
-
VRAE en ANTWOORDE oor elk van die vaardighede
-
5 EKSAMENVRAESTELLE en -MEMO’S (Taal)
Hierdie boek is die ideale hulpmiddel om selfvertroue te bou en sukses in Graad 12 Afrikaans EAT te behaal.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.