Product Description
The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV Studiegids
Author: Susan Nicol
Format: Physical Hardcopy
Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamens vereis word. Die omvattende, bygewerkte inhoud verskaf ‘n in-diepte dekking van die KABV-kurrikulum, wat toeganklike ondersteuning aan leerders sowel as onderwysers, in enige konteks, bied.
Features:
-
Maklik erstaanbare, stap-vir-stap benadering van al 7 onderwerpe
-
Omvattende, KABV-gerigte TERMINOLOGIE, NOTAS en UITGEWERKTE VOORBEELDE
-
OEFENINGE en ‘Toets jou Begrip’-VRAE
-
Gedetailleerde, gegradeerde ANTWOORDE met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is ‘n alles-in-een klaskamermaat en tuisstudiegids, ontwerp om selfvertroue te bou en uiteindelik eksamensukses te behaal.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.