Product Description
Tant Nelletjie wil vlieg
Format: Physical Hardcopy
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie.
Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.
Die praatborrels en strokies in Fase 14 vorm deel van die storie en bied dus ’n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.