CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Die tantes van Atlantis

R190.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637006460
UPC:
9780637006460
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Die tantes van Atlantis

plus 99 ander limericke vir vrypostige kinders

Author: Philip de Vos  •  Illustrator: Piet Grobler

Format: Hardback

Recommended for ages 11+

 

Ontdek die betowerende wêreld van limericke saam met Philip de Vos en Piet Grobler in hierdie splinternuwe bundel! Laat jou verbeelding bokspring terwyljy deur die kleurryke bladsye blaai wat vol grappige, soms tong-in-die-kiesavonture en vrolike verse is. Philip de Vos leer in die voorwoord vir lesers wat presies ’n limerick is, hoe ditrym, en die spesifieke ritme wat elke limerick so uniek maak. Met eiesoortige, kleurryke illustrasies deur Piet Grobler is daar iets vir elke leser om te geniet. Die tantes van Atlantis is ’n boek wat oud en jonk nie net sal laat glimlag nie, maar ook laat besef hoe vermaaklik limericke kan wees. Hierdie boek is ’n feesvir almal wat hou van lag en lees!

 

About the Author

Philip de Vos is ’n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limerieke.

Verder is hy ook 'n rymvertaler en skrywer en radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.

 

About the Illustrator

Piet Grobler is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder wat al verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk ontvang het. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
280 × 210 × 7 mm