CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Taalwerkboek Afrikaans Huistaal

R195.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637005722
UPC:
9780637005722
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Taalwerkboek Afrikaans Huistaal

Authors: Ezilda Fouché, Andrea Dednam

Format: Paperback

Recommended for ages 15+

 

Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:

Dit is ’n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.

Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.

Antwoorde word op ‘n QR-kode verskaf.

 

About the Authors

Ezilda Fouché en Andrea Dednam is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Ezilda Fouché is tans vakadviseur, en eksamenmoderator van vraestel 1.

Andrea Dednam het al verskeie Klasgids-artikels geskryf.Ezilda Fouché en Andrea Dednam is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Ezilda Fouché is tans vakadviseur, en eksamenmoderator van vraestel 1.

Andrea Dednam het al verskeie Klasgids-artikels geskryf.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/07/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
96
Dimensions:
280 × 210 × 7.5 mm
Weight:
0.2 kg