CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Stylboek – Riglyne vir Paslik Skryf

Now: R612.75
Was: R645.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627025037
UPC:
9780627025037
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Stylboek – Riglyne vir Paslik Skryf

Authors: P du Toit, W Smith-Müller

Format: Physical Hardcopy

Hierdie is die eerste volwaardige stylhandboek in Afrikaans wat uitsluitlik op klassieke stylbeginsels fokus. Die boek is geskik vir almal wat praktiese stylvaardighede in skriftelike tekste wil verbeter.

Werklike voorbeeldmateriaal uit 'n verskeidenheid tekstipes word gebruik om praktiese riglyne te gee oor gepaste taalgebruik. Die boek fokus nie op reg of verkeerd volgens die taalsisteem nie, maar eerder op die verskeidenheid taalgebruiksmoontlikhede waarvan sommige meer gepas is as ander, afhangende van die situasie en konteks waarin die teks moet funksioneer.

Stylboek is 'n kompakte, praktiese styladviesboek en 'n moet vir alle skrywendes wat die effektiwiteit van hulle kommunikasie wil verhoog.

Contents:

  • 1. Inleiding

  • 2. Die begrip styl

  • 3. Skryf duidelik

  • 4. Skryf bondig

  • 5. Gepaste toon

  • 6. Aantreklikheid

  • 7. Die styl van wetenskaplike tekste


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Stylboek – Riglyne vir Paslik Skryf
Authors:
P du Toit, W Smith-Müller
Format:
Physical Hardcopy