CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Akademiese Geletterdheid – Riglyne vir Akademiese Skryfwerk

Now: R427.50
Was: R450.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780627039867
UPC:
9780627039867
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Akademiese Geletterdheid – Riglyne vir Akademiese Skryfwerk

Author: E Lubbe

Format: Physical Hardcopy

Akademiese Geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om 'n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoë in die vorm van 'n akademiese teks aan 'n leser illustreer. Akademiese Geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op 'n gestruktureerde, goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee.

In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.

Studente word begelei om:

Die skrywers vertrou dat studente en dosente hierdie handboek as 'n nuttige hulpbron sal gebruik om akademiese geletterdheid te bevorder.

Features:

  • die skryf van akademiese tekste op 'n sistematiese wyse te benader;

  • opdragte te ontleed en te beplan;

  • relevante vakinhoud in te samel;

  • vakinhoud met begrip te lees;

  • navorsing, kennis en afleidings op 'n gestruktureerde wyse in goed geformuleerde taal weer te gee sodat dit 'n samehangende geheel vorm;

  • enterugvoer op akademiese tekste te verwerk ten einde as akademiese skrywers te groei.

Contents:

  • Hoofstuk 1: Ontleding van opdraginstruksies en beplanning van’n akademiese skryfstuk

  • Hoofstuk 2: Akademiese bronsoektogte en brongebruik

  • Hoofstuk 3: Akademiese leesstrategieë, en die verwerking van inligting uit bronne

  • Hoofstuk 4: Titels, inhoudsopgawes en inleidingsparagrawe

  • Hoofstuk 5: Akademiese paragrawe in akademiese tekste

  • Hoofstuk 6: Tekseenheid in akademiese tekste

  • Hoofstuk 7: Struktuur van ‘n akademiese slotparagraaf

  • Hoofstuk 8: Wetenskaplike en akademiese skryfstyl

  • Hoofstuk 9: Redigering van akademiese werkstukke en verwerking van terugvoer


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Van Schaik Publishers
Publisher Title:
Akademiese Geletterdheid – Riglyne vir Akademiese Skryfwerk
Authors:
E Lubbe
Format:
Physical Hardcopy