Product Description
Studiegids: Iemand wat verdrink en ander verhale
Author: Alet Mihalik
Format: Paperback
Recommended for ages 13+
Hierdie bundel bevat kortverhale van 'n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel.
Die bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories.
About the Author
Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding.
Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace