Product Description
Studiegids: As mens geluk kon proe
Author: Alet Mihalik
Format: Paperback
Recommended for ages 13+
Arnelia is vasbeslote om ’n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ’n ou goudgeel kombi in ’n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ’n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. ’n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.
About the Author
Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding.
Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace