CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Soogdiergids van Suider-Afrika met Klankleser®

Now: R1,224.00
Was: R1,360.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 0700083330819
UPC:
0700083330819
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Soogdiergids van Suider-Afrika met Klankleser®

Author: Burger Cillié

Format: Paperback

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

Die nuwe uitgawe sluit in: Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer. ‘n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ‘n mens aandui. Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.

Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer. Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.

Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore. Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.

Sluit die Groot Vyf in. Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Burger Cillié
Publisher Title:
Soogdiergids van Suider-Afrika met Klankleser®
Publisher:
Briza Publications
Format:
Paperback