Product Description
Regte-egte rampe: Ondersoek wat regtig gebeur het!
Author: Susan Martineau
Format: Softcover
In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes.
Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het en volg in die voetspore van kenners. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel!
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.