CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Prinses Pampoenpit

R170.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799395808
UPC:
9780799395808
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Prinses Pampoenpit

Author: Bianca Flanders

Format: Paperback

 

Pampoenpit het ’n geheim…

Sy hou glad nie van haar hare nie!

Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word.

Sy kry dit ook nie weggesteek nie.

Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s'n lyk nie?

Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees…

'n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.

 

About the Author

Bianca Flanders is ‘n aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in Drama- en Teaterstudie aan die Universiteit van Kaapstad (UK) behaal in 2011.

In die daaropvolgende jaar het Bianca ook ‘n nagraadse sertifikaat in onderwys by die UK verwerf. Bianca was ‘n onderwyser by Camps Bay High en sy was ook verbonde aan Battswood Arts Centre en City Varsity.

Haar Pampoenpit-reeks is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Pampoenpit-reeks
Publication Date:
06/11/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
32
Dimensions:
280 × 210 × 20 mm
Weight:
0.2 kg