Product Description
Pampoenpit kry ’n beat
Author: Bianca Flanders
Format: Paperback
Recommended for ages 5+
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring!
Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
About the Author
Bianca Flanders is ‘n aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in Drama- en Teaterstudie aan die Universiteit van Kaapstad (UK) behaal in 2011.
In die daaropvolgende jaar het Bianca ook ‘n nagraadse sertifikaat in onderwys by die UK verwerf. Bianca was ‘n onderwyser by Camps Bay High en sy was ook verbonde aan Battswood Arts Centre en City Varsity.
Haar Pampoenpit-reeks is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace