CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

R300.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029460
UPC:
9781770029460
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

Authors: Riens Vosloo, Corlia Fourie, Pieter Grobbelaar, Jay Heale, Kasiya Phiri, Linda Rode, Fanie Viljoen, Christina Landman, Marelize Ras, Anelia Blackie, Patrick Davids, François Bloemhof, Riëtte Hugo, Sunette du Plessis, Celia van der Berg, Adam Small, S.J. Pretorius, Ingrid Jonker, Louis Esterhuizen, Merwe Scholtz, Peter S

Format: Softcover

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 8 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.

Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie.

Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.

Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar: Piekfyn Afrikaans Graad 8 Huistaal Leesboek memorandum


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal
Authors:
Riens Vosloo, Corlia Fourie, Pieter Grobbelaar, Jay Heale, Kasiya Phiri, Linda Rode, Fanie Viljoen, Christina Landman, Marelize Ras, Anelia Blackie, Patrick Davids, François Bloemhof, Riëtte Hugo, Sunette du Plessis, Celia van der Berg, Adam Small, S
Format:
Softcover