Product Description
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Authors: Henk Viljoen, Magdel Van Tonder, Nelmari Smit, Annatjie Gloy, Nic Conradie, Fanie Viljoen
Format: Softcover
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.
Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders
Features:
-
spontaan oor verskeie interessante onderwerpe en tekste gesels.
-
vlot en ekspressief praat en toesprake lewer.
-
glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies.
-
vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik.
-
noukeurig en krities na taalgebruik luister.
-
taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik.
-
nuwe woorde en sinne gebruik.
-
transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.