CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

R245.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770022751
UPC:
9781770022751
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

Format: Softcover

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder.

Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik.

Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde vir lees te kweek."


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Format:
Softcover