Product Description
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids
Authors: Rina Lamprecht, Minda Groenewald, Marlene Venter, Suzette Brümmer
Format: Softcover
Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
Features:
-
te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
-
tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
-
’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
-
’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
-
beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
-
’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
-
’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.