Product Description
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Huistaal
Authors: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Format: Softcover
Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Huistaal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur Ons weet Piekfyn Afrikaans gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans doelmatig te onderrig.
Features:
-
beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
-
’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
-
te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
-
’n wye verskeidenheid fiksie- en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
-
’n formele assesseringsprogram, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse en formele assessering voor te stel;
-
memorandums vir die voorbeeldvraestelle te voorsien.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.