CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Perdekrag Gr 12 SAL (CAPS Approved)

Now: R72.90
Was: R81.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780636179462
UPC:
9780636179462
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Perdekrag Gr 12 SAL (CAPS Approved)

Author: du Toit

Format: Physical Hardcopy

Mense het dikwels probleme. Sommige probleme kan ons self oplos; vir ander het ons hulp nodig.

In Perdekrag het Wilma, Binki en Lucky elkeen hulle eie probleme. Wilma, die eienaar van 'n perdryskool, het jare gelede die dood van 'n perd veroorsaak.

Binki, 17, voel skuldig en skaam oor iets wat lank gelede gebeur het en is bitter teenoor haar ma. Lucky, ook 'n tiener, is vir 'n wrede daad met gemeenskapsdiens gestraf.

Elkeen het die hulp van die ander nodig om bo hulle probleme uit te styg. Perdekrag is 'n drama oor skuld, aanvaarding en vergifnis: skuld teenoor weerlose diere, teenoor die gemeenskap, teenoor 'n medemens en teenoor jouself.

Perdekrag handel ook oor mense wat mekaar se diepste gevoelens leer ken en mekaar aanvaar en vergewe – en vergifnis kry waar hulle dit die minste verwag. Ten slotte stel die drama die vraag teen die agtergrond van die spesiale en noue verbintenis tussen mense en hulle diere: is sagmoedigheid 'n swakheid of 'n krag?

Hierdie uitgawe van Perdekrag bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Tweede Addisionele Taal, maar ook vir enige belangstellende leser en student van die dramakuns.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Series:
MML Literature
Language:
Afrikaans
Publication Date:
31/08/2016
Recommended Age:
17–19
Related Formats:
eBook (ePub) ISBN: 9780636204027
Subjects:
Language Arts & Disciplines, Children's Fiction, Educational, Educational: Second / Additional Language, Language: Reference & General