Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 12 Pak
Format: Paperback
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 12 sluit in: Fiksie: Mamma se verjaardagverrassing Die storm Die roeibote Die Ysstad Die Oorlogspel Niefiksie: Hoe beland dit op die rak? Dis ’n ramp!
Diere wat ons help Die wêreld het kos nodig Hansie Slim in die Sederberg”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.