Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 3 Fase 10 Pak
Format: Paperback
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 10 sluit in: Fiksie: Asseblief, moenie nies nie Oom Mike Die oulike babaseun Die speelparkie Meneer Tromp se skool Niefiksie: Jy is wat jy eet Kriewelende insekte Die gezoem van die bye Van ashoop tot kuns Lees is lekker!”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.