Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fotokopieerbare Werksblaaie
Format: Physical Hardcopy
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Hierdie Fotokopieerbare Werksblaaie is gebaseer op die Storieboom Klanke Graad 2 titels wat die volgende bied: interaktiewe pretblaaie, groot verskeidenheid van aktiwiteite, verleen hulp met die vaslegging van klanke, bevorder lees- en taalvaardighede.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.