Product Description
Oxford Storieboom Graad 2 Fotokopieerbare Werksblaaie
Format: Physical Hardcopy
Digitale weergawes van Oxford Storieboom se gunsteling karakters, Vlooi, Biebie, Kalla en natuurlik Flappie is nou beskikbaar. Die stories word afsonderlik verpak vir graad 1, 2 en 3 en fotokopieerbare werksblaaie vir elke graad is ingesluit.
Die gebruik van digitale leesboeke kan klasonderrig vergemaklik aangesien elke leesboek voor in die klas gebruik kan word. Fotokopieerbare werksblaaie kan ook apart gekoop word om saam met die gedrukte weergawes van die stories te gebruik.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.