Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 8 Pak
Format: Paperback
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 8 sluit in: Fiksie: Red die dolfyn! Ouma se streke Opwaarts of afwaarts?
Ouma jaag resies Die draak optog Niefiksie: Ons land, Suid-Afrika Maniere om met mekaar te praat Dinge wat in die nag gebeur Dae om te onthou Dinge waarvan ek hou”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.