Product Description
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 6 Pak
Format: Paperback
Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 6 sluit in: Fiksie: ’n Geblaf in die nag Mamma se ring ’n Gladde vis Aapstreke Dit reën alweer Niefiksie: Die vier seisoene Diere en hul gewoontes Waterdiere Waar skuil al die diere? Ons vier fees”
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.