CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Operasie: spinasie-situasie

R200.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637007665
UPC:
9780637007665
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Operasie: spinasie-situasie

Author: Nerine Ahlers

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

“Vandag bly jy by die tafel sit totdat elke krieseltjie spinasie op is!” Tomas weet hy kan dit nie eet nie, sy lyf wil nie spinasie hê nie. Maar sy ma staan vas.

En uiteindelik gee Tomas oor en eet al die spinasie op sy bord. Toe hy die laaste sluk vat, besef hy egter dadelik dit was ’n fout. ’n Groot fout.

Want ’n rilling rol deur sy hele lyf. En hy voel die sweet soos twee riviere teen sy slape afrol.

En dis nog nie die ergste nie ... hoekom hoor hy wat Gemmer, die kat, vir hom sê? BEGIN HY STEMME HOOR?!

Lees van Tomas se vreemde avontuur, sy ma se laptop word gesteel en die damwal bo in die rivier breek, maar as hy die mense waarsku, wil niemand hom glo nie – want hy kan nie sê hoe hy dit weet nie. Gelukkig kry hy hulp van iemand van wie hy dit nooit sou verwag nie ...

 

About the Author

Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 ’n M.A.-graad verwerf het. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St.

Mary’s DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/02/2025
Language:
Afrikaans
Pages:
144
Dimensions:
212 × 137 × 10 mm
Weight:
0.2 kg