CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ons is nie almal so nie

R330.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780795702426
UPC:
9780795702426
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ons is nie almal so nie

Author: Jeanne Goosen

Format: Softcover

CNA-prys 1990 Rapport-prys 1990 M-Net-prys 1991 Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien?

As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek omdat hulle bruin is?

Deur die oë van ’n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. In Engels vertaal as We’re not all like that, deur André P. Brink.

Die boek is ook in Nederlands en Frans vertaal. “What a funny, anger-provoking and poignant book” – Albie Sachs


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Kwela
Publisher Title:
Ons is nie almal so nie
Authors:
Jeanne Goosen
Format:
Softcover