CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Once Upon a Sign #2: Ayen learns to dance

R220.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637002769
UPC:
9780637002769
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Once Upon a Sign #2: Ayen learns to dance

Author: Nancy Gaylard

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

Ayen het ’n droom: sy wil dans. Haar ouers dink nie dis ’n goeie idee nie, want hoe kan sy dans as sy Doof is en nie die musiek kan hoor nie?

Maar Ayen is vasberade om te bewys dat sy kan, sy moet dit net ’n bietjie anders doen – en met ’n bietjie hulp. Ayen se voorneme word getoets toe sy besef die “hulp” wat sy kry haar skoolboelie, Joe, is.

Sal sy al hierdie uitdagings kan oorkom en haar droom laat waar word?

 

About the Author

Nancy Gaylard is in Klerksdorp gebore en het verder in Mpumalanga grootgeword. Sy het ’n loopbaan in die gasvryheidsbedryf nagestreef en vir meer as 25 jaar met kliënte gewerk.

In 2012 het Nancy haar eie konsultasiemaatskappy begin, met die fokus op kliëntediens. Gedurend hierdie tyd het sy baie met Dowe mense gewerk en haar passie ontdek.

Nancy se debuutkinderboek, Ayen’s first day, is in September 2022 uitgegee en is ’n wonderlike hulpmiddel waarmee kinders bekendgestel kan word aan mense met gestremdhede, veral Dowe mense. Sedert die publikasie is Nancy op ’n missie om haar boeke se boodskap oral te verkondig.

Nancy woon in Johannesburg saam met haar man, seun, en hond, Steven.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Once Upon a Sign
Publication Date:
01/09/2024
Language:
English
Pages:
72
Dimensions:
212 × 137 × 4 mm
Weight:
0.1 kg