Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Leerderboek
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Leerderboek
Features:
-
kan jaar na jaar gebruik word
-
gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye interaktiewe aktiwiteite per week
-
leer die leerder lewensvaardighede benodig vir Graad 1
-
volgens die KABV saamgestel.
-
word gebruik saam met die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.
-
Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde gebruik word.
-
Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.