CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Lewensvaardighede Leerderboek

R245.00
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9781775890621
UPC:
9781775890621
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK

Product Description

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Lewensvaardighede Leerderboek

Author/s: Mart Meij, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Petro Dyer, Waldy Van Wyk, Joana Rothman, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Cindey Jordaan, Beatrix de Villiers

Format: Print 

Die Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3.

Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week.

Die boek bevat 16 temas vir 40 onderrigweke soos "Die ruimte", "Oor my" en "Rampe".