Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Klankboek
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Klankboek vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud van taal, klanke, spelreels, die ontwikkeling van die dominante hand en korrekte potloodgreep, met minstens twee tot vier bladsye interaktiewe aktiwiteite per week. Die Leerderboek verskaf aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word.
Die onderrigplanne in die Onderwysersgids lei die tuisskoolouer of onderwyser hoe om die boek aan te wend.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.