Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Klankboek Onderwysersgids
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne, die memoranda en notas vir die onderwyser of ouer. Daar word ook verduidelik hoe om die Nuwe Alles-In-Een se gradeerde leesreeks vir Graad R (leesboek 1 tot 40) te gebruik.
Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.