Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 7 Leesboek 4: Name, name, name
Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus:
Features:
-
Herhalende teks. Onderwyser en leerders lees saam. Konsep van die gedrukte woord, herkenning van aanvangsklanke en hoe dit geskryf word.
-
Verskille/ooreenkomste tussen sinne wat leerders moet lees.
-
Bewusmaking van aanvangsklanke in geselekteerde woordeskat.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.