Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek
Authors: Mart Meij, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan
Format: Softcover
Die Wiskunde Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek leer leerders tel, somme doen met maal, aftrek, deel en plusbewerkings, huisiesomme, woordsomme, leer hoe om resepte te lees en te verdubbel en verminder, getalpatrone uitwerk, tyd lees (digitaal en analoog) met somme daarby en hoe om met geld te werk, onder andere. Die aktiwiteite is tematies saamgestel en die werkvelle op die Onderwysersgids se CD bied nóg ekstra oefening na dié aktiwiteite voltooi is.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.