Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids
Authors: Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Charlotte Sullivan, Carien Human
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat
Features:
-
'n jaarplan
-
die vier kwartaalplanne
-
'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week
-
die weeklikse werkskedules
-
daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke
-
wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
-
rympies en liedjies vir elke tema
-
'n CD met volkleurhulpbronne, werkvelle vir ekstra oefening, stories, resepte en musiek.
-
Aanbeveel vir onderwysers in skole en ouers wat tuisskoolonderrig gee.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.