CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

My eerste Ysland avontuur

R240.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637006361
UPC:
9780637006361
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

My eerste Ysland avontuur

Authors: Riaan Manser, Murray Williams  •  Illustrator: Martinus van Tee

Format: Paperback

Recommended for ages 5+

 

Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste enkoudste avontuur nog — ’n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings vanligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle ’nkajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewegolwe, stormagtige winterweer en selfs ’n aktiewe vulkaan trotseer. Met stories wat jou hare sal laat reggop staan, en illustrasies wat jou sallaat skaterlag, vang hierdie boek die hart van avontuur vas teen dieontnugterende, beeldskone agtergrond van Ysland. Maak jouself gereed vir ’n avontuur wat jou hart uit jou borskas sal laatspring van opwinding!

 

About the Authors

Riaan Manser het opslae gemaak toe hy die eerste een in die wêreld geword het om met ’n fiets reg rondom die Afrika-kontinent te ry. Dié reis het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem – sonder hulp en stoksielalleen.

Manser se prestasie het aan hom die titel “Out There Adventurer of the Year 2006” besorg. Jy kan alles oor sy ongelooflike avonture in sy boeke lees!

 

About the Illustrator

Martinus van Tee is ’n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/10/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
104
Dimensions:
280 × 210 × 10 mm
Weight:
0.3 kg